Die Pad Vorentoe

Visiting Africa for a holiday? You can make some extra cash by playing your favorite games at http://www.aussiecasinoman.com today. Deur Johan van Zyl, alternatiewe ekonoom, voorheen verbonde aan onder meer die Universiteit van Pretoria en die Ontwikkelingsbank van Suid-Afrika, asook mederedakteur van die alternatiewe ekonomiese webwerf www.thepeoplesagenda.co.za Die Groot Taalberaad in Stellenbosch en die eerste uitgawe van Die Vrye Afrikaan het heelwat reaksie vanuit verskeie oorde ontlok. Dankie tog! ‘n Mens sou sekerlik nie wou sien dat so ‘n belangrike nuwe inisiatief as’t ware in koue stilte ‘n vroeë dood moet sterf nie. Waarskynlik die beste kommentaar het gekom van…
Read more →

Beyers Naudé: Afrikanerpatriot en Suid-Afrikaanse demokraat

Wie is die man ter ere van wie hierdie jaarlikse lesing gehou word? Om Beyers Naudé te huldig, is om ‘n NG-dominee te erken – sy wese is onlosmaaklik van hierdie identiteit. Om Beyers Naudé te vier, is om ‘n polities betrokke landgenoot te erken. Om Beyers Naudé te ken, is om ‘n diep godsdienstige en vroom mens te respekteer. Die las van my aanbieding wat deur hierdie man geïnspireer is, hou verband met ‘n kritieke kwessie wat Suid-Afrika in hierdie tweede dekade van demokrasie in die gesig staar. Dit betrek die vraag van hoe om die reg tot kulturele,…
Read more →

Europa, Afrika en gemeenskap

You can now play your favorite casino games at http://casinorating.ca as you explore the wild in Africa. You’ll have the time of your life. Alain de Benoist is ‘n politieke filosoof, redakteur van die tydskrif Éléments en die skrywer van tientalle boeke, waarvan Au-delà des droits de l’homme : pour défendre les libertés (Krisis) die jongste is (En français) Die Vrye Afrikaan: In Suid-Afrika het ons die afgelope meer as vyftig jaar twee pogings tot die bou van ‘n nasie via die staat “van bo-af” meegemaak. Die eerste was die poging van die Afrikanernasionaliste om na die verkiesingsoorwinning van die…
Read more →

Om Afrikaans in Afrika te wees

Deur Gerrit Brand, veeltaligheidsaktivis, i-Mag en die Taalsekretariaat Familietwiste kom slegs in families voor. Te oordeel aan die pasafgelope Afrikaanse Taalberaad, is iets soos ‘n Afrikaanse familie stadig, dog ontstuimig aan die ontstaan. Die pasafgelope Afrikaanse Taalberaad was ‘n beslissende moment in die gesprek oor wat dit sou kon beteken om Afrikaans in Afrika te wees. Dit het beslis nie net oor Afrikaans en die mense wat Afrikaans praat gegaan nie, maar deurlopend ook oor die soort samelewing wat besig is om aan die suidpunt van Afrika vorm aan te neem. My eie inset in dié gesprek oor die laaste…
Read more →

Na jare se harde werk word ‘n nuwe taalbeweging gebore

Deur Koos Malan Regslui vir Afrikaans Visiting Africa is both fun and exciting, much like playing casino roulette in the comfort of your home. Give it a try today. Daar ís ‘n derde Afrikaanse taalbeweging. Dit het uiteenlopende aksente, sluit ‘n sonderlinge hoeveelheid stemme in en het tientalle verskillende fokusse op ‘n swetterjoel van terreine: vanaf Afrikaans in die kunste, die media, die handel, die onderwys, die openbare sektor, die howe, tot Afrikaans as tegnologiese taal en Afrikaans as ‘n werktuig vir die bemagtiging van gemeenskappe – om maar ‘n paar uit te sonder. Baie van die deelnemers aan die…
Read more →

L’Europe, l’Afrique et la communauté

Le Libre Africain : Dans l’Afrique du Sud nous avons connu deux tentatives de fonder une nation “d’en-haut”. La première était la tentative, des nationalistes afrikaners, suite à la victoire electorale de 1948 du Parti National (NP), de réunir les afrikaners politiquement fragmentés d’autrefois et géographiquement dispersés, autour d’une identité afrikaner standardisée (blanche, afrikaans, chretienne). Cela a finalement échouée. Aujourd’hui nous sommes confrontés avec une fragmentation encore plus grandeparmi les afrikaners sous le nom de”l’individualisme”, dispersion encore plus grande que effectuée par la guerre Anglo-Boer il y a 100 ans, au moment oùles afrikaners se sentent aliénés d’un engagement politique…
Read more →

Die nuwe struggle van Afrikaner en Afrikaan

Make money playing Canadian roulette online and use it to fund a trip to Africa. You’ll enjoy the culture, the people and the safaris in the wild.  Deur Johann Rossouw, Redakteur: Die Vrye Afrikaan, Navorsings- en kommunikasiebeampte van die FAK Miskien die heel belangrikste aspek van Suid-Afrika tien jaar sedert die koms van grondwetlike demokrasie, is die herbevestiging van ons band met Afrika. Hierdie proses het reeds tydens die bewind van oud-president Mandela begin, maar dit het met mening versnel in die Mbeki-era. Dit is alombekend dat president Mbeki enorme energie bestee aan die herstel van Afrika en haar plek…
Read more →

Selfrespekterende Afrika van demokratiese gemeenskappe

Deur Danie Goosen, politieke filosoof, Departement Godsdienswetenskap, UNISA ‘n Selfrespekterende Afrika van demokratiese gemeenskappe: só kan die uitdaging saamgevat word waarvoor Afrika vandag ná dekades van koloniale uitbuiting, die vergrype van plaaslike elites en die proses van globalisering te staan gekom het. Dit wil sê ‘n Afrika van demokratiese gemeenskappe wat op hul eie bene staan en die wêreld vierkantig in die oë kan kyk. ‘n Selfrespekterende Afrika van demokratiese gemeenskappe is ook een van die belangrikste makro-politieke uitdagings waarvoor president Thabo Mbeki binne die konteks van die Afrika-Unie te staan gekom het. Een van die maatstawwe waaraan die era…
Read more →

Voorsittersrede gelewer deur die uittredende voorsitter van die FAK op Vrydag

Africa’s economy is growing at an impressive rate. This is the time to invest there. Play casino for mobile games to earn some money for investment. My verkiesing as voorsitter van die FAK by die September 1998 kongres in Bellville, het my onverhoeds gevang en was ‘n groot verrassing. Daar was egter nie baie tyd om my in die verkiesing te verheug nie, want gou was die sjokolade weg en het ek met die harde neut gesit. Hierdie neut was die opdrag wat die kongres van 1998 aan die destydse hoofbestuur van die FAK gegee het, naamlik om die FAK…
Read more →

Nuwe Afrikaanse taalbeweging? Die moeilike pad vorentoe

Deur Lawrence Schlemmer, direkteur van die Helen Suzman-stigting, asook Markdata Drie uitstekende verslae oor die pasafgelope Afrikaanse taalberaad, met die ewe uitstekende ontleding in ThisDay van 1 September deur dr. Neville Alexander saamgelees, het my gelyktydig besiel en bedroef laat voel. Ek is beslis aangevuur maar opnuut deur die haas onoorkomelike probleme in die weg van Afrikaans vorentoe getref. Carel (iv) Boshoff, Gerrit Brand en Koos Malan het met vlymskerpe aanvoeling verslag gedoen oor die beraad. Neville Alexander het breër die geskiedkundigheid van die inisiatief beklemtoon, met sy oordeel dat dit die heel eerste volslae Suid-Afrikaanse taalbeweging ooit verteenwoordig. Sonder…
Read more →

1 2